Hangers: Vrouekeur 15 Februarie 2019

_AJC1085 copy

Daar is ‘n hele paar hekelprojekte wat hierdie week verskyn. In hierdie week se Vrouekeur  van 15 Februarie, gee ek drie patrone vir hangeroortreksels – een met ‘n skulprandjie, een met ‘n interessante motief en een met lusse waaraan serpies kan hang. Omdat die patrone effens ongewoon is, het ek besluit om die diagramme van die patrone ook te teken en in te sluit. Dit vergemaklik die verstaanbaarheid van die patrone. Die oortreksels is in MoYa-katoendraad DK gedoen.

LIG Maart 2019

Finaal1

In Maart se uitgawe, wat alreeds op die rakke is, het ek ‘n sagte bamboesserpie-patroon gedeel wat gedoen is in Nurturing Fibres se Eco-Bamboo. Die draad maak die serpie sysag – geskik vir tussenin weer. Die patroon sluit ook ‘n diagram in.

 

Ek hoop dat julle die patrone geniet en moet die vergeet van die opkomende werkswinkel in Johannesburg nie!

Yarntree

Sien julle daar!

Groete

Karen Adendorff

 

Advertisements

One thought on “Hangers: Vrouekeur 15 Februarie 2019

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s